RE: Spring Day/Sick Day - Spent in Bed - Lexi makes sure that I stay there!

avatar

You are viewing a single comment's thread:

Ai shame man hoop jy voel gou beter.
Ek dink die bug travel maar rond my seuntjie was ook siek gewees maar darm nou beter.

Ja nee ek is ook bly die lente begin nou. Mar eish stuur bietjie reën hier na my toe ook.

Jou kat kyk te ougat. Lekker aand verder.



0
0
0.000
1 comments
avatar

Haha. Baie Dankie.

Sal met die wolke gesels.

0
0
0.000