RE: Friday night food! Chicken, sausage and Sweet Potato fries!

You are viewing a single comment's thread:

Joh dis cheep shoe Jong. Ai hier in Danielskuil is da ni n Food Lover's nie. Net n spar en n OK en als duur hier.



0
0
0.000
8 comments
avatar

Oh! Noord-Wes van Kimberley af!

Kyk, dit is maar die ongelukkige gedeelta van n klein dorp. Goed wat nie inneems is nie, is duurder.

Julle behoort eintlik skaap velegoedkooper daar te kan koop as hier in Wes-Kaap.

0
0
0.000
avatar

Ja so 2 ure van Kimberly af. Als raak duur hier. Mar ja gelukkig het my skoonpa hul n plaas hy gee partykeer vi ons bietjie skaapvleis 😉😃

0
0
0.000
avatar

Haha! Exactly. Daai selfde skaap vleis is R149p/kg hier in Kaapstad!

0
0
0.000
avatar

My man werk by n slaghuis hy sê dis hier by ons so R130 p/kg shoe julle vleis is ook duur. Mar ja orals is als duur.

0
0
0.000
avatar

Yep.

Ons kry fairly goeie pryse op vark en honder.

Vark is gewoontlik so R59p/kg-R65p/kg maar op special R49 en vandag selfs vir R39p/kg gesien!

Hoender... tussen R45-R70 p/kg.

0
0
0.000
avatar

Shoe van dit is goedkoop by julle. Hier by ons is van die goed Mar duur. Ons koop gewoonlik by Ander mense hoender. Mar soos die stuk hoender lyk so groot bly dit as ek dit gaar maak. Groot stukke en lekker. So R66 p/kg.

0
0
0.000
avatar

Nou ja toe. Jy sal maar moet nog van jou kookery en resepte moet post!

0
0
0.000